Design Uber-Herwinning Design March 1, 2011 Uber-Herwinning Gewone herwinning is nie meer goed genoeg nie. Pleks daarvan om ou goed na die witolifant-tafel te stuur, gee jy dit ’n blinknuwe ontwerperslewe Met “upcycling”. Full Article
Design Uitgewas Design March 1, 2011 Uitgewas Vleeskleure — “nudes” — het eers die mode-wêreld op horings geneem en duik nou in die vorm van verf en materiaal in die dekor- en interieurwêreld op. Full Article
Design Van tyd tot tyd Design March 1, 2011 Van tyd tot tyd Met ons besoek aan die Saatchi-galery het die Clock Clock, ’n meesterstuk wat deel gevorm het van die Connectors-tentoonstelling van die Phillips de Pury & Company-galery, my asem weggeslaan. Full Article
Design Tydverdryf Design March 1, 2011 Tydverdryf Big Ben is dalk die beroemdste horlosie ter wêreld, maar die magdom slim nuwe ontwerperhorlosies wat Alma Viviers op die 2010 BMW Eurostyle-toer raakgeloop het, het ’n veel groter indruk op haar gemaak. Full Article
Design Robox bookcase Design February 28, 2011 Robox bookcase Add some robot love to your office or living space with this free-standing bookcase of painted metal by well-known Italian architect Fabio Novembre for Casamania. Full Article
Design Deugsame dinge Design February 28, 2011 Deugsame dinge Met die resessie wat nog in ons nek blaas, waardeer ons opnuut deugsame ontwerp en eerlike materiale. Full Article
Design Jy en ek tesame Design February 28, 2011 Jy en ek tesame Al hoe meer kunstenaars en ontwerpers besluit om kragte saam te span. Conrad Botes en Paco Pakdoust het pas saam ’n woltapyt vir Source gemaak wat weer eens bewys twee koppe is beter as een. Full Article
Design Binne die MIH kantoor Design February 28, 2011 Binne die MIH kantoor Potspeltafels, robotte en lawalampe is nie die soort dekor wat ’n mens in die kantore van ’n groot maatskappy verwag nie, en tog is dit ’n belangrike deel van die nuwe werkplek van MIH, die e-media-vleuel van Naspers. Full Article