Architecture Now Open: Tintswalo Atlantic Architecture October 21, 2015 Now Open: Tintswalo Atlantic In March this year, Hout Bay’s five-star Tintswalo Atlantic fell victim to the Cape’s notorious fires. Full Article
Decor Romanse op die rotse Decor March 25, 2011 Romanse op die rotse Nostalgie is terug — gaan kyk maar by die Oyster Box-hotel in Umhlanga Rocks, wat ná ’n restourasie weer sy deure oopgegooi het. Full Article
Decor Manor house gets a makeover Decor March 24, 2011 Manor house gets a makeover The newly restored Manor House at Allée Bleue Wine Estate in Franschhoek adds a new dimension to the popular venue. Full Article
Lifestyle Mauritus se ware kleure Lifestyle March 22, 2011 Mauritus se ware kleure Dink aan Mauritius en jy sien dadelik voor jou geestesoog uitgestrekte strande met spierwit sand, turkooisblou water en groen palmbome wat in die wind wieg. Tog sorg die nuwe Le Touessrok-oord vir ’n verfrissende perspektief op dié eilandparadys. Full Article
Decor Ilali Pop Decor March 10, 2011 Ilali Pop ‘n Nuwe gastehuis op ’n beskeie straathoek in Parkwood, Johannesburg, vorm ’nstylvolle balans tussen oud en nuut — en gee nuwe betekenis aan die woord restourasie. Full Article
Lifestyle Vuur en vlam Lifestyle March 8, 2011 Vuur en vlam House on Fire in Swaziland is ’n vermaakruimte, kunstenaarsateljee, ontwerpmiddelpunt én kunsgalery in een. Jiggs Thorne, mede-eienaar (en self ook ’n digter, vertoonkunstenaar en beeldhouer), verduidelik waaroor dié verbeeldingryke plek gaan. Full Article
Lifestyle Zen rocks Lifestyle February 17, 2011 Zen rocks The Maia resort on Mahé in the Seychelles offers an experience beyond that of the ordinary island holiday. VISI’s photographer, Dook, went in search of relaxation and renewal. Full Article
Design Magiese moderne plaas Design February 15, 2011 Magiese moderne plaas Met haar inspirerende restourasie van een van die oudste landgoedere in die wynland het Karen Roos ’n nuwe soort landelike toevlugsoord geskep. Full Article