Design Die verhaal van twee huise Design March 16, 2011 Die verhaal van twee huise Die argitek Johan Bergenthuin het in die Wieg van die Mensdom, net noord van Johannesburg, twee afsonderlike huise geskep wat ode is vir die skoonheid van Suid-Afrika se natuurlike erfenis. Full Article
Architecture Tiles of the future Architecture March 14, 2011 Tiles of the future Planning to remodel your bathroom? Tiles are one of the most practical solutions. And thanks to nanotechnology, the latest varieties are less slippery and more hygienic. Full Article
Lifestyle Geniet die lewe Lifestyle March 14, 2011 Geniet die lewe Die verhaal van Living Life is een van goeie bedoelings, ’n fantastiese visie en ’n stewige dosis goeie ou harde werk. Die resultaat is ’n idilliese bestaan vir Klaradyn Grobler en haar gesin. Full Article
Decor Die Stamboom Decor March 14, 2011 Die Stamboom Amanda du Plessis se huis in Riverclub, Johannesburg, is as ’t ware gedompel in die geskiedenis — antiek en modern — en vorm dus die perfekte skilderdoek vir haar nuwe lewe as ’n materiaalontwerper. Full Article
Architecture Skandinawiese kunswerk Architecture March 11, 2011 Skandinawiese kunswerk Die grafiese ontwerper Olivier Schildt se sestigs-juweel in die noorde van Johannesburg is nie net ’n huis nie, maar ook ’n kunsskepping. Full Article
Architecture Botsel uit die bodem Architecture March 11, 2011 Botsel uit die bodem In die oeroue omgewing van die Wieg van die Mensdom, daar waar alles begin het, is die moderne argitektuur steeds besig om te ontwikkel op Monaghan Farm, die eerste agri-landgoed in Suid-Afrika. Full Article
Decor ‘n Plek om te leef Decor March 10, 2011 ‘n Plek om te leef Marguerite Macdonald se kombuis in haar gesinshuis in Bishopscourt, Kaapstad, is ’n plek waar geëet, gedrink, gedeel, gesels, gelag en gesing word. Full Article
Design 15 On Orange Hotel Design March 10, 2011 15 On Orange Hotel ’n Begeerte om ’n reeks onvergeetlike ruimtelike momente te skep… dÃs waaroor die luukse nuwe 15 On Orange-hotel in Kaapstad gaan. Full Article