Design Lorenzo Nassimbeni Design March 29, 2011 Lorenzo Nassimbeni Die argitek en beeldende kunstenaar lorenzo nassimbeni het hom in die wêreld van muurpapier en materiaal begewe — en met treffende nuwe ontwerpe vorendag gekom. Full Article
Lifestyle Liefdesbriewe aan die lekker Lifestyle March 29, 2011 Liefdesbriewe aan die lekker Laat staan Ãn huisie by die see: Die Franse platteland is deesdae die uitspanplek vir Suid-Afrikaanse smulpape, en in die luukse nuwe boek Feestelike Frankryk deel drie van hulle ñ tong deeglik in die kies. Full Article
Architecture Die huis op die heuwel Architecture March 28, 2011 Die huis op die heuwel Toesluit-en-ry en gesinswoning word gewoonlik nie in dieselfde asem gebruik nie, maar dis nie die geval met die pasgemaakte ontwerpershuis van hierdie Kaapstadse egpaar en hulle twee kinders nie. Full Article
Decor New range of soft furnishings Decor March 28, 2011 New range of soft furnishings South Africans can look forward to an exquisite new range of scatter cushions, napery and other soft furnishings in bursts of bright colours, set to hit the shelves of major retailers during the next six months. Full Article
Decor (Stille) Toring van Babel Decor March 28, 2011 (Stille) Toring van Babel ’n Stuk of 20 jaar gelede het twee versamelaars in De Waterkant, Kaapstad, aan ’n “Less is a bore”-nes begin bou waarin elke fyn detail ’n duisend stories vertel oor hulle liefde vir Indië en vir ouwêreldse vakmanskap. Full Article
Architecture Die gazebo wat kan toemaak Architecture March 25, 2011 Die gazebo wat kan toemaak Leon Barnard se praktyk werk tans aan Windhoek se hoogste (en heel eerste groen) wolkekrabber, maar vir homself het hy ‘n “dood-gewone, basiese skuur met slaap-kamers aan die punte” gebou. Almal wat daar kom, kry lus om dieselfde dag no in te trek! Full Article
Decor Romanse op die rotse Decor March 25, 2011 Romanse op die rotse Nostalgie is terug — gaan kyk maar by die Oyster Box-hotel in Umhlanga Rocks, wat ná ’n restourasie weer sy deure oopgegooi het. Full Article
Decor Tradisie met ‘n kinkel Decor March 24, 2011 Tradisie met ‘n kinkel Byna 15 jaar gelede is Peter Falke, medeeienaar van die Duitse toerustinggroep Falke KGaA, en sy wederhelfte, Danièle Görtz, deur die Suid-Afrikaanse gogga gebyt. Toe kom omskep hulle ’n ou wynplaas in ’n toonbeeld van hulle unieke styl. Full Article