Design Tea Cup Collection Design March 14, 2011 Tea Cup Collection The art of drinking tea in antique elegance has been brought to the world of textiles by Mingo Lamberti and Pearly Yon. Full Article
Lifestyle Geniet die lewe Lifestyle March 14, 2011 Geniet die lewe Die verhaal van Living Life is een van goeie bedoelings, ’n fantastiese visie en ’n stewige dosis goeie ou harde werk. Die resultaat is ’n idilliese bestaan vir Klaradyn Grobler en haar gesin. Full Article
Decor Teater van drome Decor March 14, 2011 Teater van drome Ter viering van haar klerereeks se 10de verjaardag het die modeontwerper Vesselina Pentcheva haar tot ’n geesgenoot gewend om haar kreatiewe ruimte in Johannesburg ’n dramatiese nuwe baadjie te gee. Full Article
Decor Die Stamboom Decor March 14, 2011 Die Stamboom Amanda du Plessis se huis in Riverclub, Johannesburg, is as ’t ware gedompel in die geskiedenis — antiek en modern — en vorm dus die perfekte skilderdoek vir haar nuwe lewe as ’n materiaalontwerper. Full Article
Decor ‘n Plek om te leef Decor March 10, 2011 ‘n Plek om te leef Marguerite Macdonald se kombuis in haar gesinshuis in Bishopscourt, Kaapstad, is ’n plek waar geëet, gedrink, gedeel, gesels, gelag en gesing word. Full Article
Design 15 On Orange Hotel Design March 10, 2011 15 On Orange Hotel ’n Begeerte om ’n reeks onvergeetlike ruimtelike momente te skep… dÃs waaroor die luukse nuwe 15 On Orange-hotel in Kaapstad gaan. Full Article
Decor Exotic designs from Halogen Decor March 10, 2011 Exotic designs from Halogen Aptly named Spice Island and Plush, the two latest collections from Halogen International have local decorators talking. Full Article
Decor A feast for the eyes Decor March 9, 2011 A feast for the eyes In Cape Town? Then don’t miss out on the Freeworld Design Centre’s first Design Centre exhibition — a fantastic showcase of work by leading South African decorators and designers. Full Article