Design Zoem-vorms Design March 1, 2011 Zoem-vorms Hygend hert, dis seshoeke — ook bekend as heksagone — net waar jy kyk! Full Article
Design Victoriaanse Kuriositeite Design March 1, 2011 Victoriaanse Kuriositeite Dooie diertjies val nie in almal se smaak nie, maar daar’s net iets aan antieke taksidermie wat ons tans onweerstaanbaar vind. Full Article
Design Uitgewas Design March 1, 2011 Uitgewas Vleeskleure — “nudes” — het eers die mode-wêreld op horings geneem en duik nou in die vorm van verf en materiaal in die dekor- en interieurwêreld op. Full Article
Design Tydverdryf Design March 1, 2011 Tydverdryf Big Ben is dalk die beroemdste horlosie ter wêreld, maar die magdom slim nuwe ontwerperhorlosies wat Alma Viviers op die 2010 BMW Eurostyle-toer raakgeloop het, het ’n veel groter indruk op haar gemaak. Full Article
Design Deugsame dinge Design February 28, 2011 Deugsame dinge Met die resessie wat nog in ons nek blaas, waardeer ons opnuut deugsame ontwerp en eerlike materiale. Full Article
Decor Rustige Glans Decor February 28, 2011 Rustige Glans Die neutrale skakerings van grys, bruin en swart in hierdie Forest Town-huis versinnebeeld die nuwe soort minimalisme: Glans gaan nie meer oor uitspattige ontwerpe nie, maar eerder oor outentieke eenvoud. Full Article
Design Zany shapes Design February 21, 2011 Zany shapes Oh my polygon! Hexagons are cropping up everywhere in the design world. Full Article
Design Victorian curiosities Design February 21, 2011 Victorian curiosities Dead animals may not be everybody’s cup of tea, but there’s something about antique taxidermy that we’re finding quite compelling at the moment. Full Article