Decor Homemakers Expo, Cape Town Decor September 1, 2011 Homemakers Expo, Cape Town Yesterday was day one of the Cape Homemakers Expo and as the doors opened, streams of Capetonians made their way into the CTICC to experience the multitude of home decor, technology, entertainment, security and building items on offer. Full Article
Architecture Timmer-truuk Architecture August 15, 2011 Timmer-truuk Agter een van die karaktervolle ou Victoriaanse kothuise in Oranjezicht, Kaapstad, skuil deesdae ’n verrassend kontemporêre aanbouing, maar jy sal dit nooit raai nie — tensy jy ingenooi word. Full Article
Architecture The Blue House Architecture August 12, 2011 The Blue House With a dramatic coat of paint, the architect couple Johan and Gardiol Bergenthuin have reinforced the main design concept of their Gordon’s Bay holiday home: that of go-between for mountain, sea and sky. Full Article
Decor Catch VISI’s Annemarie at Homemakers Expo PE Decor June 29, 2011 Catch VISI’s Annemarie at Homemakers Expo PE VISI’s Annemarie Mientjies is set to inspire Eastern Cape homeowners at the Algoa FM Homemakers Expo in Port Elizabeth. Full Article
Architecture Waar die visarende roep… Architecture June 20, 2011 Waar die visarende roep… Frank Lloyd Wright se organiese argitektuur was die inspirasie vir die gesinshuis wat F.C. en Joleen Buys in Pretoria gebou het, boonop grootliks met herwinde materiaal. Die resultaat is die ene skoon lyne. Full Article
Decor Uit Durban met liefde Decor June 15, 2011 Uit Durban met liefde Die paartjie agter Suid-Afrika se Con Amore-konsepwinkel is passievol oor hulle werk — maar ook oor mekaar. Full Article
Architecture Ontwerp om te hou Architecture June 3, 2011 Ontwerp om te hou Heidi en Selwyn Arenstein, een van die Goudstad se eerste kontemporêre ontwerpspanne, het hulle Future Classics-winkel uit Rosebank geskuif — en terselfdertyd sommer hulle ontwerpfilosofie in ’n nuwe rigting gestuur. Full Article
Architecture Die Es Architecture May 23, 2011 Die Es Die gesinshuis wat Gwen en Gabriel Fagan in 1965 met hulle eie hande gebou het, is byna ’n halwe eeu later steeds ’n aangrypende voorbeeld van die streeksgepaste argitektuur waarvoor dié legendariese argitek bekend is. Full Article