Design Starkstudios Design March 3, 2011 Starkstudios Plaaslike kantore is dalk nog nie op Google se vlak nie, maar ál meer werkgewers besef ’n gemaklike kantoor kan die werkerbye gelukkiger en produktiewer maak. Full Article
Design Werkplek: Radioheads Design March 3, 2011 Werkplek: Radioheads Plaaslike kantore is dalk nog nie op Google se vlak nie, maar ál meer werkgewers besef ’n gemaklike kantoor kan die werkerbye gelukkiger en produktiewer maak. Full Article
Lifestyle Grappe in glas Lifestyle March 3, 2011 Grappe in glas Danksy die beeldhouer Willem Boshoff laat die nuwe dakvensters in die Hyde Park-inkopiesentrum in Johannesburg ’n mens nou glimlag. Full Article
Lifestyle Huis toe: Tretchikoff se kuns terug in die Kaap Lifestyle March 2, 2011 Huis toe: Tretchikoff se kuns terug in die Kaap Vladimir Tretchikoff se beroemde “Chinese meisie” — een van die skilderye waarvan die meeste afdrukke ter wêreld verkoop is — kom uiteindelik terug Suid-Afrika toe as deel van ’n oorsigtentoonstelling. Full Article
Design CU = KOPER Design March 2, 2011 CU = KOPER Koper, een van die metale wat die langste al deur mense gebruik word, het silwer en goud onttroon en is dié seisoen se koning van metale. Full Article
Decor Oorsprong van ‘n meesterstuk Decor March 2, 2011 Oorsprong van ‘n meesterstuk Die wêreld is keelvol vir die kras verbruikerskultuur van die afgelope jare, en smag ál meer na outentieke, ouwêreldse ervarings. Nêrens word soveel klem op oorsprong gelê as by die La Motte-wynlandgoed buite Franschhoek nie. Full Article
Design Foliopapier sit sy beste voetjie voor Design March 2, 2011 Foliopapier sit sy beste voetjie voor Herwinbare papier gaan al hoe gewilder word as ’n materiaal — nie net vir beeldhouerswerk nie, maar ook vir praktiese doeleindes. Full Article
Lifestyle Kom ry saam in die Mini E… Lifestyle March 2, 2011 Kom ry saam in die Mini E… VISI se artikelskrywer, Alma Viviers, het as deel van die 2010 Eurostyle-toer na Londen ’n voorsmaak gekry van waarheen elektriese motors op pad is. Full Article