Decor Romanse op die rotse Decor March 25, 2011 Romanse op die rotse Nostalgie is terug — gaan kyk maar by die Oyster Box-hotel in Umhlanga Rocks, wat ná ’n restourasie weer sy deure oopgegooi het. Full Article
Decor Goeie gety Decor March 25, 2011 Goeie gety Die Ebb Tide-woonstelle in Kampsbaai is nie net ‘n luukse seeparadys nie; dis ook die vervulling van ‘n droom vir die eienaar-ontwikkelaar, David Higginson. Full Article
Decor Tradisie met ‘n kinkel Decor March 24, 2011 Tradisie met ‘n kinkel Byna 15 jaar gelede is Peter Falke, medeeienaar van die Duitse toerustinggroep Falke KGaA, en sy wederhelfte, Danièle Görtz, deur die Suid-Afrikaanse gogga gebyt. Toe kom omskep hulle ’n ou wynplaas in ’n toonbeeld van hulle unieke styl. Full Article
Decor ‘n Plek om te speel Decor March 23, 2011 ‘n Plek om te speel Dis nie alte dikwels dat ‘n mens die vryheid het om net te speel nie, maar dis presies wat Trevyn en Julian McGowan gekry het toe hulle ‘n ou plaashuis in die Klein-Karoo gerestoureer het. Full Article
Architecture Tiles of the future Architecture March 14, 2011 Tiles of the future Planning to remodel your bathroom? Tiles are one of the most practical solutions. And thanks to nanotechnology, the latest varieties are less slippery and more hygienic. Full Article
Decor Teater van drome Decor March 14, 2011 Teater van drome Ter viering van haar klerereeks se 10de verjaardag het die modeontwerper Vesselina Pentcheva haar tot ’n geesgenoot gewend om haar kreatiewe ruimte in Johannesburg ’n dramatiese nuwe baadjie te gee. Full Article
Architecture A home of great character Architecture February 18, 2011 A home of great character Antiques dealer Simon Olding realised a childhood dream by renovating an 18th-century Cape-Dutch farmhouse near Stellenbosch. Full Article
Lifestyle Head for the hills Lifestyle February 16, 2011 Head for the hills Tucked between the rolling hills of the Overberg region in the Western Cape lies an old farm transformed into an idyllic weekend getaway retreat. Full Article