Lifestyle Pure plaas in die stad Lifestyle February 12, 2013 Pure plaas in die stad Talle van Kaapstad se openbare groen ruimtes word nie na behore gebruik nie, maar nou het Sheryl Ozinsky ’n plan om gemeenskappe met behulp van selfvolhoubare stedelike plase te verenig en op te voed. Maciek Dubla het met haar gesels oor die OZCF. Full Article